Jungle gym to hire




Contact Information
Contact Claude Beukes
0845874747
R400.00
More Information

Die foto van klimraam wat ek gestuur het verhuur ek per maand met n 12maande kontrak. R400/maand + R400 deposito + aflewering en installasie. Deposito kry jy terug na jou 12 maande huurtydperk en indien daar nie goed gebreek of weg is nie. Daars nog meer goed beskikbaar wat jy kan aansit(add-onns) aan klimraam bv monkeybars R70/md, 3 tyres vertikaal vir deurklim R65; sandboks onder klimraam R40/md, met sand R100/maand, drom onder klimraam vir R50/maand, tyreleer vir R45/maand.
Los vanaf klimraam:
Drom met stand R140/maand
Sandboks met deksel en bankies R90/md, met sand R150/maand
2 seater swing vir R140/maand
Rocking boat vir R130/maand

This Ad has been viewed 72 times.